Home Feed
Home
Search
Search
Add Review, Blurb, Quote
Add
Activity
Activity
Profile
Profile
Isabella
Isabella | Mariël Le Roux
1 post | 1 read
"Toe fluister die engel dringend in my kop. Die tyd loop uit. Jy moet gou speel. Isabella staak haar studies en durf saam met Gideon die ongenaakbare wêreld van die Noord-Kaap aan, waar sy met die aardsheid van die mynmense kennis maak. Ná haar dogter se geboorte ruk die lewe haar voete onder haar uit: stemme klink op die wind uit die kameeldoringbos, en sy bevind haar in 'n ondenkbare situasie: dis sý wat die bedreiging is. Versoening kom op onverwagte wyses: dis in die suidoos langs die branders by Bloubergstrand waar sy uiteindelik haar kopdokter vind. Isabella is 'n deurdagte verkenning van 'n ongewone moederskap."-- Publisher's website.
Amazon Indiebound Barnes and Noble WorldCat Goodreads LibraryThing
Pick icon
100%
review
Omnist
Isabella | Mariël Le Roux
Pickpick

Somewhat depressing but very good and worth the reading. The pain we all have and hide