Home Feed
Home
Search
Search
Add Review, Blurb, Quote
Add
Activity
Activity
Profile
Profile
Die kremetartekspedisie
Die kremetartekspedisie | Wilma Stockenstrom
Die verteller is 'n ou slavin wat verslag lewer van haar bestaan vandat sy as jong meisie gevange geneem is, agtereenvolgens deur drie eienaars besit en daarna deur 'n vierde man op 'n ontdekkingsreis deur Afrika geneem is. Eers dros die res van die geselskap en daarna sterf die man en bly die slavin alleen agter. Sy woon uiteindelik in 'n kremetartboom waar sy deur klein mensies versorg en aanbid word en in haar ouderdom in verlatenheid versink. 'n Pragtig liriese roman.
Amazon Indiebound Barnes and Noble WorldCat Goodreads LibraryThing
No posts yet.