Toe Anna gekies word om die rol van Juliet te speel in die skoolopvoering, is dit vir haar soos 'n droom wat waar geword het. Maar dit word ook vir haar 'n tyd waarin sy leer dat mense, soos syself, soveel ander mense binne-in hulleself versteek, soos die Russiese baboesjkas of "skilpoppe" ...