Home Feed
Home
Search
Search
Add Review, Blurb, Quote
Add
Activity
Activity
Profile
Profile
Stroomop
Stroomop | Adeline Radloff
Vyf Gautengse vroue swem stroomop deur die lewe. Hulle kom uit baie verskillende wereld: daar's 'n uitgebrande chirurg, 'n bedroefde tipe A- prokureur, haar opstandige studentedogter, 'n oorgewig, oorstelpte huisvrou en ma van drie, en 'n vreesbevange jong data-anails. Hulle beland saam in groepsterapie vir die traumas wat die lewe hulle onlangs aangedoen het, en deel van die terapie is 'n river raftig-ekskursie op die Oranjerivier. Waneer hul gids daar groot moelikheid beland, moet die vyf diep verskillende vroue saamspan, verby hul eie probleme en struwelinge kyk en die gevaarwaters sonder hul gids aandurf- of hy, en hulle, oorleef dalk nie. 'n bemagtigende vroue-avontuur oor spanwerk, volharding en jou eie ding met oortuiging doen
Amazon Indiebound Barnes and Noble WorldCat Goodreads LibraryThing
Pick icon
100%
No posts yet.