Home Feed
Home
Search
Search
Add Review, Blurb, Quote
Add
Activity
Activity
Profile
Profile
Valsrivier
Valsrivier | Dominique Botha
1 post | 1 read | 1 to read
“Jy is te naby aan die water,” fluister Paul. “Babers slaap in die modder. Hulle sal wakker word as jy op hulle trap.” Paul en Dominique se sorgelose kinderdae op ’n Vrystaatse plaas is vir ewig verby wanneer hul ouers se linkse politiek die skoollewe op die dorp ontmoontlik maak. Hulle word weggestuur na kosskole in Natal. Paul is ’n belowende jong digter, sy suster sy vertroueling. Maar Paul is vol woede en sy ontwaking word ’n afwaartse spiraal. Hulle vlieg London toe om die bedrukking van Suid Afrika te ontsnap, maar hy gaan ook sy dood tegemoet. Dominique Botha se roerende debuutroman is ’n elegie vir die lewe van haar kleintyd en haar verlore broer. Die boek is op ware gebeure gebaseer.
Amazon Indiebound Barnes and Noble WorldCat Goodreads LibraryThing
Pick icon
100%
review
MommyWantsToReadHerBook
Valsrivier | Dominique Botha
post image
Pickpick

This is a beautiful autobiographical Afrikaans novel about the author's childhood as the child of parents who were left-leaning during apartheid and good to black people, but not always the best or most loving parents, + her relationship with her older brother who eventually could not overcome his drug habit, despite all his nonconfirmist beliefs + his writing talent. It's about family roots + the lengths people will go to for those they love.