Home Feed
Home
Search
Search
Add Review, Blurb, Quote
Add
Activity
Activity
Profile
Profile
Heks
Heks | Dibi Breytenbach
1 post
"Die verteller in Heks vind haar toevlug in sprokies en mites. Terwyl die wêreld die oorlog in Oekraïne op TV-skerms gadeslaan, verdiep sy haar in die mitologie van dié land – ook as skans teen die toenemende vyandelikheid in haar huwelik.’n Ongeoorloofde verhouding maak ’n besieldheid in haar wakker. Sy beroep haar op dié nuwe krag toe sy van ongerymdhede bewus word by die kosmetiekmaatskappy vir wie sy bemarkingskopie skryf.Dis tyd om beheer van haar eie verhaal neem."--Provided by publisher.
LibraryThing
blurb
Enchanted_Bibliophile
Heks | Dibi Breytenbach
post image

December
#BookSpin - Heks (Dibi Breytenbach)
#DoubleSpin - Kobra (Deon Meyer)

Two Afrikaans books 😳 well I did want to read more Afrikaans.

 @TheAromaofBooks

TheAromaofBooks Yay!! Enjoy!! 10h
26 likes1 comment